-
-
New Afrikaans Book Tackles Werewolf Problems
Is jy dapper genoeg om in die kas te loer? Die kas in Denver se kamer is die geheime ingang na ’n kasteel vol monsters. Denver en Meyer het al hope pret saam met die monsters gehad. Maar daar is iets fout in die monsterkasteel. Flaffie die weerwolf is in ’n BAIE slegte bui. En as ’n weerwolf vies is, moet jy liewer nie met hom sukkel nie …
Book details
- Weerwolfprobleme by Jaco Jacobs
EAN: 978 0 7993 4960 3
Find this book with BOOK Finder!
- Weerwolfprobleme by Jaco Jacobs
-
Klein Kook en Geniet
Kook En Geniet se kleinsus is die perfekte wegspringplek vir beginners in die kombuis. Die immergewilde kookgids vir kinders is nou terug in ‘n nuwe pragtige en vrolike nuwe daadjie – met dieselfde vertroude gunstelling-resepte. Dit bevat meer as 55 smulresepte vir jonk en oud, spesiaal uitgesoek en getoets deur Eunice van der Berg. elke metode word stap vir stap met behulp van volkleurfoto’s verduidelik en leer jou:
# Hoe om ‘n resep te gebruik
# Hoe om te meet
# Wat kookterme beteken
# Hoe om basiese kombuisgereedskap te gebruikHierdie mini-kursus in basiese kookvernuf leer jou op ‘n lekker plesierige manie, kosmaak – en as jy eers weet hoe, sal jy dieselfde metodes kan gebruik om uit enige resepteboek te kook.
Book details
- Klein kook en geniet by Eunice van der Berg, SJA de Villiers
Book homepage
EAN: 9780798152518
Find this book with BOOK Finder!
- Klein kook en geniet by Eunice van der Berg, SJA de Villiers
-
'n Wonderlike Boekie vir Kinders 2 tot 4 Jare
Waar is my Mamma? deur Human & Rousseau
Perfect for the age group 2 to 4 years.
Children will love to turn this playful board book’s picture wheels to discover which mommy animal belongs with the little lion cub, the baby fawn, the seal pup and many other cute wild animal babies.
This colourful book helps children to learn more about animals in a fun and interactive way.
Book details
- Waar is my Mamma? by Human & Rousseau
EAN: 9780798155014
Find this book with BOOK Finder!
- Waar is my Mamma? by Human & Rousseau
-
Pippie Langkous -Die Klassieke Kinderstorie
Pippie Langkous skryf deur Astrid Lindgren
Pippie, die koddige klein heldin met die sproete en rooi vlegsels, woon alleen in Huis Winderuis. Haar pa, die legendariese seekaptein Efraim Langkous, is iewers op ‘n eiland, maar Pippie word geselskap gehou deur haar perd en haar apie, meneer Jakobs. Pippie versin kostelike stories, maar het ‘n hart van goud, en omdat sy merkwaardig sterk is, sit sy booswigte gou-gou op hul plek!Book details
- Pippie Langkous by Astrid Lindgren, Carl Hollander, Nerina Ferreira
EAN: 9780798142922
Find this book with BOOK Finder!
- Pippie Langkous by Astrid Lindgren, Carl Hollander, Nerina Ferreira
-
Nuwe Kinderstorie van LAPA Uitgewers
Die Grommende, Brommende Beer deur Sean Taylor
Die Grommende, Brommende Beer is HONGER. Hy is op soek na iets vir middagete. En wat ontdek hy? ’n Piepklein hasie. Toe rek hy sy grommende, brommende bek groot oop … “’n Grap!” gil die haas. “Ek ken ’n baie snaakse grap!” “Nee,” grom die beer. “Ek gaan jou MIDDELDEUR HAP!” Sal die piepklein hasie ’n heerlike haashappie word, of kan hy die Grommende, Brommende Beer uitoorlê?Book details
- Die Grommende, Brommende Beer by Sean Taylor
EAN: 978 0 7993 4759 3
Find this book with BOOK Finder!
- Die Grommende, Brommende Beer by Sean Taylor
-
Nuwe Boek Spookskip Kom Gou van Tafelberg Uit
Tafelberg to release new Afrikaans children’s story, Spookskip, next month. Written by Antoinette Diedericks, and illustrated by Astrid Castle, this Hout Bay tale is not to be missed!Tweelingbroers Christo en Andre ontdek ‘n glasbotteltjie in ‘n winkeltjie vol seevaartaandenkings in Houtbaai. Die eienaardige rooi gloed en die vreemde klomp syfers wat een nag uit die botteltjie stroom verander hulle ietwat vervelige vakansie by ouma en oupa eensklaps in ‘n opwindende avontuur! Die derde boek wat as vervolgverhaal in KleinB, Die Burger se kinderblad, verskyn en daarna deur Tafelberg uitgegee word. Die eerste was Fanie Viljoen se Kaptein Hamerkophaai en daarna het Harlekyn, deur Jaco Jacobs, gevolg. Skole het weekliks saamgelees en die klasaktiwiteite voltooi wat spesiaal vooraf deur ‘n span opvoeders uitgewerk is.
Book details
- Spookskip by Antoinette Diedericks, Astrid Castle
Book homepage
EAN: 9780624052845
Find this book with BOOK Finder!
- Spookskip by Antoinette Diedericks, Astrid Castle
-
Nuut van Human en Rousseau
Tiemie, Lelie, en die tweeling Klits en Rits, Baba Rosa en natuurlik Worsie, is die Kleinste Klein Karnallies. Hulle is die kleinste klein mensies wat in die kleinste klein huisie onder in die tuin bly. Hulle ontdek allerhande wonderlike dinge en beleef heerlike avonture. Lees van die wollerige snorrige gas wat een aand onverwags kom kuier, en van die onderstebo monster wat Klits en Rits in die solder ontdek! Jy kan ook uitvind hoe Lelie uiteindelik haar vlerke gekry het. Stories vir slaaptyd en lekker saamlees, ideaal vir kleuters van 2 tot 4 jaar.
Hierdie boek, met pragtige illustrasies deur Atsuko Morozumi, bevat eenvooudige, maar interessante dierestories, perfek vir voorlees en saamlees voor slaaptyd. Sebra se huis val uitmekaar. Hy probeer ‘n nuwe een bou, maar iets loop elke keer verkeerd. Dan kry hy die perfekte oplossing…
Hierdie boek bevat vier oorspronklike stories, spesiaal geskryf vir baie jong kinders. Daar is ook vier prentestories, waar kinders hul eie stories kan opmaak. Dit bevat ook ‘n handige merker aan die kant van ekle bladsy, om jou te help om by jou gunstelingstorie uit te kom.
Book details
- Kleinste klein karnallies by Sarah Hayes, illustrated by Sarah Garson
Book homepage
EAN: 9780798152365
Find this book with BOOK Finder!
- Dierestories vir slaaptyd by Georgie Adams, illustrated by Atsuko Morozumi
Book homepage
EAN: 9780798152372
Find this book with BOOK Finder!
- Kleinste klein karnallies by Sarah Hayes, illustrated by Sarah Garson
-
Bookchat Announces it's Top Children’s Books of 2010
Bookchat, a website for South African Children’s Books, has made public its short-list of children’s books that were nominated last year for being “Books of the Year”.
The nominees for “Best Fiction”:
Children of God – A Storybook Bible retold by Desmond Tutu
Goal! by Mina Javaherbin, illustrated by A G Ford
Just Sisi by Wendy Hartmann, illustrated by Joan Rankin
Nosipho Comes to Stay by Sarah Oosthuizen, illustrated by Catherine Groenewald
Pops and the Nearly Dead by Edyth Bulbring
Surfing Sally by Mary Duncan, illustrated by Wendy McKeag
The Mystery of the SS Waratah and the Avocado Tree by MJ Honikman, illustrated by Brice ReignierThe nominees for “Best Non-fiction”:
African Seashores by Sally MacLarty
Ecaleni Komlambo / Along the River / Rivierlangs by Reviva Schermbrucker
Great South African Inventions by Mike Bruton
Trevor Manuel by Pippa Green They Fought for Freedom series
My First Book of African Seashore Life by Roberta Griffiths, illustrated by Judy MaréThe Top Read of 2010 as voted for by Bookchat goes to Just Sisi by Wendy Hartmann and illustrated by Joan Rankin
Book details
- Children of God by Desmond Tutu, illustrated by Various
EAN: 9780310719120
Find this book with BOOK Finder!
- Goal! by Mina Javaherbin, illustrated by A.G. Ford
Book homepage
EAN: 9780763645717
Find this book with BOOK Finder!
- Just Sisi by Wendy Hartmann, illustrated by Joan Rankin
EAN: 9780798152204
Find this book with BOOK Finder!
- Nosipho Comes to Stay by Sarah Oosthuizen, Catherine Groenewald
Book homepage
EAN: 9781770098343
Find this book with BOOK Finder!
- Pops and the Nearly Dead by Edyth Bulbring
Book homepage
EAN: 9780143026501
Find this book with BOOK Finder!
- Surfing Sally by Mary Duncan, illustrated by Wendy McKeag
Book homepage
EAN: 9780620463157
Find this book with BOOK Finder!
- The Mystery of the SS Waratah and the Avocado Tree by Marilyn Honikman, illustrated by Brice Reignier
Book homepage
EAN: 9780624048176
Find this book with BOOK Finder!
- African Seashores: To Read, Colour and Keep by Sally MacLarty
Book homepage
EAN: 9781770078925
Find this book with BOOK Finder!
- Great South African Inventions by Mike Bruton
EAN: 9780521746632
Find this book with BOOK Finder!
- Trevor Manuel: ‘n lewensverhaal by Pippa Green
Book homepage
EAN: 9780624047247
Find this book with BOOK Finder!
- My First Book of Southern African Seashore Life by Roberta Griffiths, illustrated by Judy Maré
Book homepage
EAN: 9781770078222
Find this book with BOOK Finder!
- Children of God by Desmond Tutu, illustrated by Various
-
Die Mooiste Sprokies van Grimm
Beskrywing
Veelsydige skrywer, Marita van der Vyver, maak hierin ‘n keur van haar mooiste Grimm sprokies – self uit Duits vertaal. Bekende sprokies is Rooikappie, Die wolf en sewe bokkies, Die musikante van Bremen, Klein Duimpie, die Paddaprins, Hansie en Grietjie, Raponsie, Sneeuwitjie, en vele bekende en minder bekende sprokies. Daar is 40 sprokies in die bundel opgeneem. Uitsonderlike illustrasies deur internasionaal- bekroonde kunstenaar, Piet Grobler, vul die teks uitsekend aan.
Oor Die Skrywer
In 1997 is Marita van der Vyver se eerste boek vir kinders, Olinosters op die dak/Rhinocephants on the Roof, met die Tienie Holloway-medalje vir kinderlektuur bekroon. Ander boeke due haar en Piet. Brobler is Mia se Ma/Mia’s Mom – met die MER-prys bekroon.
Oor Die Kunstenaar
Piet Grobler is n’bekende en veelbekroonde Suid-Afrikaanse kunstenaar wat vele toekennings plaaslik en in die buiteland ontvang het vir sy illustrasies vir kinderboeke. Piet is tans ‘n lektor in illustrasie in Worchester, Engeland. Hy is vanjaar bekroon met die internasionale Peter Pan-prys (Swede) vir sy illustrasies vir Makwelane en die krikidilBook details
- Die Mooiste Sprokies Van Grimm by Marita van der Vyver, illustrated by Piet Grobler
EAN: 9780798151504
Find this book with BOOK Finder!
- Die Mooiste Sprokies Van Grimm by Marita van der Vyver, illustrated by Piet Grobler
-
Van Baalen is Storiewerf se Skrywer van die Maand

Theresa van Baalen is die skrywer van prenteboeke in rym: Aspris-krokkedis en Karla Krullebol, en skryf al stories vandat sy kan onthou. Aspris-krokkedis was die wenner van die ATKV-Kinderboektoekennings – Voorleeskategorie: 3 – 6 jaarEk het in Uitenhage grootgeword, waar ek in 1988 aan die Hoërskool Brandwag gematrikuleer het. Ná skool is ek vir ‘n wyle Stellenbosch toe, waar ek gedink het ek ingenieurswese wou studeer, maar ek het redelik gou van plan verander!
Ek skryf al stories vandat ek kan onthou. As kind was my stories definitief kinderlik en met kinders ingedagte, pynlik uitgekap op my ma se Olivetti-tikmasjien. My groot inspirasie in daai dae was Enid Blyton.
In my twintigerjare het ek probeer om my stories by my ouderdomsgroep aan te pas en ek het begin kortverhale skryf waarvan een darem deur die tydskrif Sarie aanvaar is vir publikasie. Dit was nog in die dae voor ek ‘n rekenaar gehad het, en Ma se Olivetti moes ook maar verbykom daarvoor.
Book details
- Karla Krullebol by Theresa van Baalen
EAN: 9780799346770
Find this book with BOOK Finder!
- Aspris-Krokkedis by Theresa Van Baalen
EAN: 9780799345049
Find this book with BOOK Finder!
- Karla Krullebol by Theresa van Baalen































