PUKU Logo

PUKU

Children's Literature in Southern Africa

Towertapyt

by Wendy Maartens

Towertapyt

ISBN: 9780799379181

Publisher: LAPA

Illustrator: Johann Strauss

Editor:

Language: Afrikaans

Genre: Fables and Folktales

Age Range: 6-8 years

Country: South Africa

Description: In hierdie pragtig geïllustreerde boek het meester-storieverteller Wendy Maartens 33 klassieke stories bymekaargemaak wat al eeue lank in verskillende lande vertel word. Daar is stories uit elke uithoek van die wêreld – van Duitsland tot Denemarke, Italië tot Israel, Egipte tot Groenland.

Related Information

Towertapyt

Towertapyt deur Wendy Maartens is ‘n pragtig geïllustreerde bloemlesing wat klassieke kinderstories van oor die hele wêreld in een publikasie saamvat. Maartens is bekend vir haar vertellings, waarin sy nuwe lewe in bekende en geliefde stories blaas. Die ou verhale in Towertapyt, wat oor die jare heen deur oorlewering aan kinders van alle

View this post