PUKU Logo

PUKU

Children's Literature in Southern Africa

Vlerke vir Almal

by Marion Erskine

Vlerke vir Almal

ISBN: 0780798174510

Publisher: Human & Rousseau

Editor:

Language: Afrikaans

Genre: Fiction

Age Range: 13-18 years

Country: South Africa

Description: Dewald se ouers stuur hom na 'n nuwe skool na sy lewe omvergegooi is. Elke skool het nuwe uitdagings en elke skool het sy boelies, en dis nie maklik om 'n tiener te wees met 'n skielike hakkelprobleem nie. Dewald probeer weer sy balans vind, om sin te maak van hoekom sy beste vriendin hom nooit ingesluit het in haar grootste besluit nie. Dit terwyl een van die grootste boelies in die skool sy lewe hel maak. En hy besluit: genoeg is genoeg. 'n Hartroerende verhaal oor relevante tienerkwessies.

Related Information

Vlerke vir Almal

Vlerke vir Almal deur Marion Erskine wat pas by Human & Rousseau verskyn het, was Graffiti Boeke se algehele topverkoper in Junie 2017. Die kunstige skoenlappermotief op die voorblad, deur Nadine Kriel, trek dadelik die aandag. Na die lees en herlees van Vlerke vir Almal, kan ek die voornemende lesers gerusstel – takseer gerus hierdie boek op

View this post