PUKU Logo

PUKU

Children's Literature in Southern Africa

My Eerste Ensiklopedie

by Dorling Kindersley Limited, Londen, Engeland

My Eerste Ensiklopedie

ISBN: 9780799379266

Publisher: Lapa Uitgewers

Editor:

Language: Afrikaans

Genre: Educational

Age Range: 6-8 years

Country: South Africa

Description: My eerste ensiklopedie is ’n ideale eerste naslaanboek vir jong slimkoppe wat gretig is om meer oor die wêreld rondom hulle uit te vind. Hierdie fantastiese, omvattende ensiklopedie moedig kinders aan om die wêreld te verken en selfstandig te leer. Met boeiende volkleurfoto’s en maklik leesbare teks, dek die boek onderwerpe soos geskiedenis, aardrykskunde, diere, plante, mense, wetenskap en die ruimte – die ideale wegspringplek om ’n lewenslange belangstelling in ons fassinerende wêreld te kweek. Die perfekte ensiklopedie vir jong lesers!

Related Information

My Eerste Ensiklopedie

Dorling Kindersley is ‘n wêreldleier op die gebied van nie-fiksie vir kinders. My First Encyclopedia het in in 2010 verskyn en is in 2015 in sy geheel hersien en bygewerk.

My Eerste Ensiklopedie is ‘n wonderlike inisiatief van LAPA Uitgewers om dié ensiklopedie toeganklik te maak vir jong Afrikaanssprekende lesers. Die vertalers Linda Roos

View this post