PUKU Logo

PUKU

Children's Literature in Southern Africa

Goggas - 'n Wêreld van Ontdekking

by Penelope York

Goggas - 'n Wêreld van Ontdekking

ISBN: 9780799377224

Publisher: Lapa Uitgewers

Editor:

Language: Afrikaans

Genre: Educational

Age Range: 6-8 years

Country: South Africa

Description: Maak gereed vir ’n wêreld van ontdekking en vind meer uit oor insekte en ander goggas. Hierdie fantastiese boek verken allerlei goggas, van ’n insek wat soos ’n stok lyk tot ’n skoenlapper wat met sy pote proe! Ontmoet giftige spinnekoppe, grillerige skerpioene en vele ander goggas.

Related Information

Goggas - 'n Wêreld van Ontdekking

Goggas – ‘n Wêreld van Ontdekking doen die titel gestand. Dié dun boekie moet nie aan sy uiterlike geoordeel word nie. Dit is werklik ‘n omvattende klein gids wat al net vir die ‘kyk’-waarde met kinders jonger as sewe deurgeblaai kan word.

Die oorspronklike uitgewer, Dorling Kindersley, is ‘n wêreldleier in nie-fiksie vir kinders. Goggas

View this post