PUKU Logo

PUKU

Children's Literature in Southern Africa

Maanlig-Meermin

by Troula Goosen

Maanlig-Meermin

ISBN: 9780624082873

Publisher: Tafelberg

Editor:

Language: Afrikaans

Genre: Fiction

Age Range: 9-12 years

Country: South Africa

Description: Kate se pa kanselleer hulle Durban-vakansie en sleep haar saam na Kaimanskuil, ’n plaas in die Klein-Karoo waar hy grootgeword het. Sommer met die intrapslag gee die spokerige plaas en sy weird mense Kate koue rillings, maar stormweer laat die drif afkom en hulle is vasgekeer. In die donker kloof agter die opstal word Kate se tergende vrae beantwoord: Skuil daar regtig ’n meermin in die riviere van die Klein-Karoo? En wat het sy met haar, Kate, te doen?

Related Information

Maanlig-Meermin

Dis asof ongeluk Kate soos ‘n skaduwee volg. Niks verloop ooit soos beplan nie, skryf Nichola Viviers van die Hoër Meisieskool Bloemhof oor Maanlig-Meermin se hoofkarakter.

Soos die vakansie na Durban waarna sy al weke lank uitsien en haar droom om daar aan Skittersterre, ‘n internasionale sangkompetisie, deel te neem. Die prysgeld sou

View this post