PUKU Logo

PUKU

Children's Literature in Southern Africa

Z is vir Zackie - Die Padda-Poets

by Jaco Jacobs

Z is vir Zackie - Die Padda-Poets

ISBN: 9780799379013

Publisher: Lapa Uitgewers

Illustrator: Alex van Houwelingen

Editor:

Language: Afrikaans

Genre: Fiction

Age Range: 6-8 years

Country: South Africa

Description: Zackie en Vincent ontdek ’n grillerige padda in die tuin. En hulle kry ’n briljante plan. Hulle gaan die padda skool toe vat om die tweeling skrik te maak. Maar toe Anton die padda in die hande kry, is daar groot moeilikheid!

Related Information

Z is vir Zackie - Die Padda-Poets

Jaco Jacobs leef hom heerlik in die leefwêreld van kinders van alle ouderdomme in. Sy nuutste reeks, Z is vir Zackie, het dieselfde hoofkarakters as die Zackie Mostertreeks wat vir 9+-jariges geskryf is, maar is gemik op voorlees en beginner-lesertjies.

In Die Padda-Poets ontdek Zackie en sy boesemvriend, Vincent, ‘n vet padda in hulle

View this post