PUKU Logo

PUKU

Children's Literature in Southern Africa

Groen Vingers

by Jaco Jacobs

Groen Vingers

ISBN: 9780799379204

Publisher: Lapa Uitgewers

Editor:

Language: Afrikaans

Genre: Fiction

Age Range: 6-8 years

Country: South Africa

Description: Sasha is mal daaroor om eksperimente te doen. Haar oupa was immers ’n wêreldbekende wetenskaplike. Soms loop Sasha se eksperimente nou wel ietwat skeef – maar dis deel van die pret! Toe sy op ’n dag ’n paar vreemde pitte in haar oupa se ou trommel ontdek, besluit sy om dit te plant. Eers lyk dit of niks gaan gebeur nie ... maar dan maak ’n monsterplant sy verskyning in die natuurwetenskapklas! Dit lyk selfs of die plant van plan is om vir juffrou Jansen op te eet ... tensy Sasha blitsvinnig ’n plan kan beraam!

Related Information

Groen Vingers

In Groen Vingers maak ons kennis met ‘n jong leerder, Sasha, wat gek is oor die natuurwetenskappe en veral om eksperimente te doen.

Sasha se oupa was ‘n wêreldbekende wetenskaplike, vandaar haar vurige belangstelling in die wetenskappe. Sy het nooit haar oupa geken nie, maar voel baie na aan hom wanneer sy tyd in die solder deurbring waar

View this post