PUKU Logo

PUKU

Children's Literature in Southern Africa

Moenie hierdie boek eet nie

by Jaco Jacobs

Moenie hierdie boek eet nie

ISBN: 9780799379211

Publisher: Lapa Uitgewers

Illustrator: Zinelda McDonald

Editor:

Language: Afrikaans

Genre: Rhymes and Riddles

Age Range: 6-8 years

Country: South Africa

Description: Moenie hierdie boek eet nie! bevat 365 rympies (en ’n bonusrympie vir ’n skrikkeljaar) wat kinders (én grootmense!) heeljaar sal laat skaterlag! Daar’s rympies oor oupas en oumas, goggas, krieket, ruimtevaarders, seerowers, spoke, skool-toilette, Kersvader en krokodille ...

Related Information

Moenie hierdie boek eet nie

Wat ‘n fees van ‘n bundel! 366 rympies, een vir elke dag van die jaar, plus ‘n bonus een vir skrikkeljaar. Jaco Jacobs toor behoorlik met woorde. Moenie Hierdie Boek Eet Nie is 'n kragtoer waarvan hierdie resensent nog nie die gelyke teëgekom het nie.

Jacobs het reeds met vorige rympieboeke o.a. die Alba Bouwer-prys en C.P. Hoogenhout-medalje

View this post