PUKU Logo

PUKU

Children's Literature in Southern Africa

Trompie Omnibus 5

by Topsie Smith

Trompie Omnibus 5

ISBN: 9780798174602

Publisher: Human & Rousseau

Editor:

Language: Afrikaans

Genre: Fiction

Age Range: 9-12 years

Country: South Africa

Description: In hierdie omnibus, wat nog drie gewilde Trompie-stories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit. Trompie wil 'n seun se krieketkolf leen, maar hy moet mooi met die suinige ryk seun onderhandel om sy kolf vir hom te leen sodat Kwaggaberg se seuns kan gaan krieket speel.

Related Information

Trompie Omnibus 5

Dis moeilik om te glo dat die eerste Trompie-verhaal reeds in 1950 uit die pen van Topsy Smith verskyn het. ‘n Mens kan nie anders as om die langslewendheid van die stories te bewonder nie. Lesers, oud en jonk, word steeds bekoor deur die avonture van ‘Grootkaptein’ Trompie Toerien en die Boksombende wat Kwaggaberg, ‘n klein rustige dorpie, soms

View this post