PUKU Logo

PUKU

Children's Literature in Southern Africa

AWS - Afrikaanse Woordelys en Spelreëls

by Taalkommissie van SA Akademie vir Wetenskap & Kuns

AWS - Afrikaanse Woordelys en Spelreëls

ISBN: 9781868902071

Publisher: Pharos

Editor:

Language: Afrikaans

Genre: Educational

Age Range: 13-18 years

Country: South Africa

Description: Hierdie elfde omvattend herbewerkte uitgawe bied gebruikers gesaghebbende inligting oor Afrikaanse taalreëls (insluitende nuwe reëls oor leestekens en trappe van vergelyking) en ekstra lyste sluit leiding oor plekname in die Ooste, landname met geldeenhede en ISO-kodes asook elemente in die periodieke tabel in. Verder bied dié uitgawe ook skryfhulp oor transliterasie en Omgangsafrikaans, asook 'n nuwe toevoeging wat handel oor die SI-stelsel. Die AWS is die normeringsbron vir Standaardafrikaans wat duidelike leiding oor spelling en skryfwyses bied, en is dus 'n noodsaaklike hulpbron vir mense wat Afrikaans praat en/of skryf - van skoolleerder tot taalspesialis. Dis as't ware die handleiding vir hoe om Afrikaans korrek te praat en skryf, en daarom vervul dit 'n belangrike, onmisbare rol in die gebruik en voortbestaan van Afrikaans. Hierdie elfde uitgawe van die AWS verskyn presies 100 jaar ná die eerste uitgawe in 1917 gepubliseer is.