PUKU Logo

PUKU

Children's Literature in Southern Africa

'n Hart vol Sand

by Anzil Kulsen

'n Hart vol Sand

ISBN: 978079936747

Publisher: Lapa Uitgewers

Editor:

Language: Afrikaans

Genre: Fiction

Age Range: 13-18 years

Country: South Africa

Description: ’n Boeiende jeugroman wat enersyds ’n blik bied op die realiteite wat jong mense op ’n klein, plattelandse gemeenskap in die gesig staar, maar terselfdertyd ook ’n vermaaklike verslag is van ’n jong, bedorwe stadsmeisie se ervaring van eerste liefde en haar ontdekking van haar kulturele erfenis.

Related Information

'n Hart vol Sand

Die verhaal speel af in Kepeke, ‘n klein afgeleë dorpie in die Kalahari naby ‘n grenspos met Botswana. Kepeke beteken “baie” in die vreemde N/u-tongklaptaal van die Kalahari. Die hoofkarakter, Jenna, beland op Kepeke saam met haar gesin om haar pa se missie te volvoer. Hy wil by die paar oorgeblewe N/u- en Namataalsprekers hulle taal leer praat en

View this post