PUKU Logo

PUKU

Children's Literature in Southern Africa

My Eerste 1 2 3

by Sarah Davis & Dawn Sirett

My Eerste 1 2 3

ISBN: 9781432307257

Publisher: Struik Lifestyle

Editor:

Language: Afrikaans

Genre: Educational

Age Range: 0-2 years

Country: South Africa

Description: Hier is die ideale boekie om jou peuter lief te maak vir syfers want op 'n pragtiger en prettiger manier kan 'n mens nie bekendgestel word aan syfervaardighede nie.

Related Information

My Eerste 1 2 3

My Eerste 1 2 3 maak deel uit van die prettige ‘My Eerste...’ woord-en-prenteboek-reeks kartonboekies, vir heel klein lesertjies. Die boekies is vir die plaaslike mark in Afrikaans vertaal en word smaakvol uitgegee deur die onafhanklike uitgewer, Linda de Villiers.

In My Eerste 1 2 3 word die peuter aangemoedig om te leer tel en syfervaardighede

View this post