PUKU Logo

PUKU

Children's Literature in Southern Africa

Pienk Bikini

by Christien Neser

Pienk Bikini

ISBN: 9780799379167

Publisher: Lapa Uitgewers

Editor:

Language: Afrikaans

Genre: Fiction

Age Range: 13-18 years

Country: South Africa

Description: Matriek. Die woord gee Elle ’n knop in haar keel. As hoofmeisie gaan daar ’n groot verantwoordelikheid op Elle se skouers rus. En as Elle dit waag om ’n voet verkeerd te sit, sal Shia dadelik haar plek inneem. Kort voor lank het Elle egter groter probleme toe ’n verspotte modderstoeigeveg by die kinderhuis (en parmantige pienk onderklere) onverwags groot nuus word.

Related Information

Pienk Bikini

Pienk Bikini is die agste boek in Christien Neser se reeks oor Elle Kroon, top-leerling aan die gesogte Gravitas Meisieskool. In hierdie boek sluit die leser by Elle en haar maats aan te midde van die laaste paar dae van hulle graad elf eksamens.

In Middernagklub, die boek in die reeks wat Pienk Bikini voorafgaan, word Elle die draer

View this post