PUKU Logo

PUKU

Children's Literature in Southern Africa

Geheime Koninkryk 11 - Sprokieswoud

by Rosie Banks

Geheime Koninkryk 11 - Sprokieswoud

ISBN: 9780799371123

Publisher: Lapa Uitgewers

Editor:

Language: Afrikaans

Genre: Fiction

Age Range: 6-8 years

Country: South Africa

Description: Janie, Bianka en Tamsin is gereed vir storietyd-pret saam met die boekkabouters van Sprokieswoud. Maar koningin Gorina maak alweer moeilikheid. Sy laat al die boekbloeisels wat aan bome groei, verwelk. Kan die meisies haar towerspreuk verbreek en die boekbloeisels kry sodat koning Kieliebaard nie in ’n stinkpadda verander nie?

Related Information

Geheime Koninkryk 11 - Sprokieswoud

Rosie Banks is ‘n Engelse skrywer van kinderboeke. Sy het as kind gedroom van toweragtige wesens en verre plekke en haar grootste droom was om op ‘n eenhoring te ry! Met só ‘n verbeelding is dit geen wonder dat haar skeppende werk kinders oor die wêreld heen betower en meevoer na lieflike fantasie-bestemmings nie. Sy skep ‘n geloofbare wonderwêreld

View this post