PUKU Logo

PUKU

Children's Literature in Southern Africa

Tienerharte 4 - Hartsnaar

by Cecilia Steyn

Tienerharte 4 - Hartsnaar

ISBN: 9780798175753

Publisher: Human & Rousseau

Editor:

Language: Afrikaans

Genre: Fiction

Age Range: 13-18 years

Country: South Africa

Description: Sophia en Noah is al beste vriende vandat hulle in doeke is. In hulle matriekjaar lewe Sophia vir haar ballet en Noah spandeer meeste van sy tyd met sy kitaar. Maar hoe gaan Noah vir haar vertel hy is verlief op haar, sonder om hulle vriendskap op te foeter? En wat weet 'n nerd nou van 'n meisie se voete onder haar uitslaan? Wanneer Sophia 'n geleentheid kry om in Londen te gaan dans, is dit dalk Noah laaste kans. Die vierde titel in hierdie gewilde romantiese reeks.

Related Information

Tienerharte 4 - Hartsnaar

Almal wat die vorige drie boeke in die TIENERHARTE-reek geniet het, staan nader. Die talentvolle Cecilia Steyn se vierde boek in dié reeks is op die rakke, en Hartsnaar beloof om aan jou...uhm...hartsnare te pluk!

Hartsnaar speel in dieselfde milieu af as die voorafgaande drie boeke in die reeks - ‘n groep jong vriende op Stellenbosch,

View this post