PUKU Logo

PUKU

Children's Literature in Southern Africa

Soogdiere

by Sarah Walker & Anna Lofthouse

Soogdiere

ISBN: 9780799377231

Publisher: Lapa Uitgewers

Illustrator: ©Dorling Kindersley (Volkleur)

Editor:

Language: Afrikaans

Genre: Educational

Age Range: 6-8 years

Country: South Africa

Description: Ontdek die wêreld van soogdiere, van oulike ape tot reusagtige bere. Vind uit watter soogdiere diep in die oerwoud skuil, op uitgestrekte grasvlaktes leef en selfs in die water woon! Jy sal verstom wees om te sien watter verskeidenheid soogdiere ons planeet bewoon – van piepklein muise tot enorme olifante en bloedsuiende vlermuise.

Related Information

Soogdiere

Dorling Kindersley is ‘n wêreldleier op die gebied van nie-fiksie vir kinders. Die EyeWonder-reeks bevat verstommende foto’s en maklik verstaanbare teks wat die onderwerp selfs vir jong kinders toeganklik maak.

Faan Herholdt het Mammals vir Lapa Uitgewers, in samewerking met Dorling Kindersley, vertaal en dié pragtige uitgawe, Soogdiere,

View this post