PUKU Logo

PUKU

Children's Literature in Southern Africa

Vingerpaadjie - In die Tuin

by Ballon Media België

Vingerpaadjie - In die Tuin

ISBN: 9780798173612

Publisher: Human & Rousseau

Illustrator: Ballon Media België

Editor:

Language: Afrikaans

Genre: Educational

Age Range: 3-5 years

Country: South Africa

Description: Met hierdie boek ontwikkel kinders speel-speel hul fynmotoriese vaardighede deur ses figuurtjies met die vingerpaadjies se gleufies langs te laat gly. Die soekbladsye met kleurvolle prente sorg boonop vir baie ure se speel- en kykplesier.

Related Information

Vingerpaadjie - In die Tuin

Die Vingerpaadjie-reeks boekies - kleurvol, keurig en stewig in hardeband uitgegee deur Human & Rousseau - is die vertaalde weergawe van die oorspronklike Belgiese Suis le Chemin-reeks.

Die boekies is dra by tot goeie waarnemingsvaardighede en is ontwikkel om klein kinders fynmotoriese vaardighede aan te leer. Dit is ‘n uitstekende oefening

View this post