PUKU Logo

PUKU

Children's Literature in Southern Africa

Grom

by Jaco Jacobs

Grom

ISBN: 9780799379136

Publisher: Lapa Uitgewers

Illustrator: Karen Lilje

Editor:

Language: Afrikaans

Genre: Picture Books

Age Range: 3-5 years

Country: South Africa

Description: Party oggende voel Emma brommerig en grommerig. Sy is nie lus om op te staan nie. Sy is nie lus vir pap nie. Sy is nie lus om met haar boetie te speel nie. Een oggend toe Emma in die spieël kyk, sien sy iets baie vreemds. Sy het snorbaarde, haar hele lyf is vol kolle ...

Related Information

Grom

Jaco Jacobs leef hom só gemaklik in die leefwêreld van kinders van alle ouderdomme in. In Grom spreek hy ‘n sakie aan waarmee bykans elke gesin waarvan ek weet wat in die proses van kinders grootmaak is, sal kan identifiseer.

Emma is ‘n klein dogtertjie wat soms onverklaarbaar ‘grommerig’ voel wanneer sy wakker word. In hierdie boekie

View this post