PUKU Logo

PUKU

Children's Literature in Southern Africa

Kaptein Verdwyn

by Fanie Viljoen

Kaptein Verdwyn

ISBN: 9780799379044

Publisher: Lapa Uitgewers

Editor:

Language: Afrikaans

Genre: Fiction

Age Range: 9-12 years

Country: South Africa

Description: Wat sal jy doen as jy onsigbaar kan raak? Kyle is moeg daarvoor dat die skoolboelie op hom pik. Denzel die Draak knou gedurig ander kinders af, terg hulle en vat hulle pousebroodjies. Toe Kyle ’n nuwe selfoon kry, laai hy ’n vreemde app af – een wat belowe om jou onsigbaar te maak! Kort voor lank verander Kyle in ’n superheld! En hy besluit dit is tyd om die boelie ’n les te leer ... ’n Aksiebelaaide storie met ’n positiewe boodskap wat kinders kan bemagtig om hul man te staan teen boelies. Agterin die boek verskyn nuttige raad oor hoe om boelies te identifiseer en wat om te doen as iemand jou boelie.

Related Information

Kaptein Verdwyn

‘n Mens kan jou skaars die opwinding voorstel van iemand wat skielik besef hy het ‘n manier gevind om homself onsigbaar te maak. Dit is presies wat met Kyle Prins, oftewel Kaptein Verdwyn gebeur, wanneer hy toevallig op die Skoert App op sy nuwe foon afkom.

Kyle se gedagtes neem behoorlik met hom die loop soos hy aan maniere dink om dié toepassing

View this post