PUKU Logo

PUKU

Children's Literature in Southern Africa

Rapport Junior Blokraaiboek

by Ollie Olwagen

Rapport Junior Blokraaiboek

ISBN: 9780624077909

Publisher: Tafelberg

Editor:

Language: Afrikaans

Genre: Educational

Age Range: 9-12 years

Country: South Africa

Description: Hier is 60 pret-blokraaie wat in moeilikheidsgraad wissel en met leidrade kom wat op die koop toe leersaam is. Elke blokraaisel het ’n niefiksie-fokus, sodat die lekkerte van ’n niefiksie-boek deel word van die plesier om ’n blokraaisel te doen! Vir kinders vanaf 7 jaar oud is die eerste 20 blokraaie ideaal aangesien sommige letters reeds verskaf word. Die oorblywende 40 blokraaisels sal ouer kinders en volwassenes se geduld en kennis toets.

Related Information

Rapport Junior Blokraaiboek

Blokkiesraaisels is een van die gewildste woordspeletjies ter wêreld. Rapport se Junior Blokraaiboek, beskikbaar in boekwinkels landwyd, is ’n versameling van 60 van die hoogsgewilde junior blokkiesraaisels wat elke week op die pretblad in Rapport se leefstylbylae, Beleef, verskyn het.

Die raaisels is ontwerp en saamgestel deur Ollie Olwagen,

View this post