PUKU Logo

PUKU

Children's Literature in Southern Africa

Professor Fungus

en die BreinDrein-eksperiment

by Jaco Jacobs

Professor Fungus

ISBN: 9780799372656

Publisher: Lapa Uitgewers

Illustrator: Johann Strauss

Editor:

Language: Afrikaans

Genre: Fiction

Age Range: 6-8 years

Country: South Africa

Description: Bennie en Jenny is baie opgewonde toe hulle uitvind professor Fungus het ’n prys gewen. Hulle kan nie wag om saam met hom na die oorhandiging te gaan nie. Maar iets is nie pluis nie. Waarom tree mense by die wetenskap-ekspo skielik so vreemd op? En wat gaan met die stad se toilette aan?

Related Information

Professor Fungus en die Breindrein-Eksperiment

Die boekies in Jaco Jacobs se Professor Fungus-reeks, is enige jong wetenskapliefhebber se droom! Die stories is propvol fantastiese karakters en wilde, skreeusnaakse avonture.

Die stories wentel om Professor Fungus, ‘n neef van Bennie en Jenny se ma. Die avonture wat die kinders beleef met hom in die rondte, gryp die leser se verbeelding

View this post