PUKU Logo

PUKU

Children's Literature in Southern Africa

Op die punt van my tong

80 tawwe tongknopers

by Jaco Jacobs

Op die punt van my tong

ISBN: 9780799372892

Publisher: Lapa Uitgewers

Illustrator: Zinelda McDonald

Editor:

Language: Afrikaans

Genre: Fiction

Age Range: 9-12 years

Country: South Africa

Description: Proe aan ’n Chinese sjef se seekossop en maak kennis met ’n kromknyperkrap. Ontmoet ’n voor-in-die-koor skoolkoor, ’n koperkoper wat koperknope koop en mevrou Matthee wat in haar teetyd TV kyk. Wonder saam oor tarentaal taal en reier-eiers. En help om ’n seerowerskip skoon te skrop. Jaco Jacobs se bekroonde kinderverse is gewild by skole, kunswedstryde – en veral op duisende Afrikaanse kinders se boekrakke, waar dit ’n ereplek verdien. Hierdie splinternuwe versameling tongknopers en snelsêers sal sorg vir ure se lekkerlag-pret!

Related Information

Op die punt van my tong

Op die Punt van my Tong is die nuutste tongknoper-toevoeging tot die bekroonde skrywer Jaco Jacobs se kindervers-oevre. Die subtitel, 80 tawwe tongknopers, gee alreeds ‘n aanduiding van die omvang van die pret wat op die leser wag!

Jacobs se verse uit vorige bundels is reeds baie gewild by skole en kunswedstryde en voeg waarde toe

View this post