PUKU Logo

PUKU

Children's Literature in Southern Africa

Pieter van der Lugt

Pieter van der Lugt is 'n vryskutskrywer en -redakteur wat in musiek, TV, film, popkultuur, humor en skryfwerk vir kinders spesialiseer. Hy was vir baie jare Huisgenoot en You se vermaakredakteur.

As vryskut sedert 2005 kan hy later slaap en 'n groter verskeidenheid werk doen, sĂȘ hy. Dit sluit o.a. vertaal- en redigeerwerk vir National Graphic Kids,weeklikse TV-rubrieke in Die Burger, Beeld en Volksblad, kopieskryf vir advertensies, en lirieke en musiek vir klingels in.

Lees meer oor Pieter van der Lugt