-
Klein Kook en Geniet
Kook En Geniet se kleinsus is die perfekte wegspringplek vir beginners in die kombuis. Die immergewilde kookgids vir kinders is nou terug in ‘n nuwe pragtige en vrolike nuwe daadjie – met dieselfde vertroude gunstelling-resepte. Dit bevat meer as 55 smulresepte vir jonk en oud, spesiaal uitgesoek en getoets deur Eunice van der Berg. elke metode word stap vir stap met behulp van volkleurfoto’s verduidelik en leer jou:
# Hoe om ‘n resep te gebruik
# Hoe om te meet
# Wat kookterme beteken
# Hoe om basiese kombuisgereedskap te gebruikHierdie mini-kursus in basiese kookvernuf leer jou op ‘n lekker plesierige manie, kosmaak – en as jy eers weet hoe, sal jy dieselfde metodes kan gebruik om uit enige resepteboek te kook.
Book details
- Klein kook en geniet by Eunice van der Berg, SJA de Villiers
Book homepage
EAN: 9780798152518
Find this book with BOOK Finder!
- Klein kook en geniet by Eunice van der Berg, SJA de Villiers










