-
Die Mooiste Sprokies van Grimm
Beskrywing
Veelsydige skrywer, Marita van der Vyver, maak hierin ‘n keur van haar mooiste Grimm sprokies – self uit Duits vertaal. Bekende sprokies is Rooikappie, Die wolf en sewe bokkies, Die musikante van Bremen, Klein Duimpie, die Paddaprins, Hansie en Grietjie, Raponsie, Sneeuwitjie, en vele bekende en minder bekende sprokies. Daar is 40 sprokies in die bundel opgeneem. Uitsonderlike illustrasies deur internasionaal- bekroonde kunstenaar, Piet Grobler, vul die teks uitsekend aan.
Oor Die Skrywer
In 1997 is Marita van der Vyver se eerste boek vir kinders, Olinosters op die dak/Rhinocephants on the Roof, met die Tienie Holloway-medalje vir kinderlektuur bekroon. Ander boeke due haar en Piet. Brobler is Mia se Ma/Mia’s Mom – met die MER-prys bekroon.
Oor Die Kunstenaar
Piet Grobler is n’bekende en veelbekroonde Suid-Afrikaanse kunstenaar wat vele toekennings plaaslik en in die buiteland ontvang het vir sy illustrasies vir kinderboeke. Piet is tans ‘n lektor in illustrasie in Worchester, Engeland. Hy is vanjaar bekroon met die internasionale Peter Pan-prys (Swede) vir sy illustrasies vir Makwelane en die krikidilBook details
- Die Mooiste Sprokies Van Grimm by Marita van der Vyver, illustrated by Piet Grobler
EAN: 9780798151504
Find this book with BOOK Finder!
- Die Mooiste Sprokies Van Grimm by Marita van der Vyver, illustrated by Piet Grobler










