PUKU Logo

PUKU

Children's Literature in Southern Africa

What is PUKU

All you need to know about children's literature from southern Africa and beyond! Find books for your children, students or friends. Read reviews, find literary information. Your source for daily children's book news from around the world.

News and Events

Bekroonde jeugboek binnekort 'n fliek

Die vervaardiging van ’n rolprent gebaseer op Anoeschka von Meck se bekroonde jeugboek Vaselinetjie (Tafelberg) begin eersdaags. Boonop sal ’n tweede toneelstuk van die boek binnekort op die planke wees.

Karen Meiring, M-Net se direkteur van Afrikaanse Kanale, het dié aankondiging onlangs by die bekendstelling van die Nasionale Toneelspelkompetisie

Read more